Gepubliseer in Beeld 8 Oktober 2014,

Wagters op patrollie, in die Krugerwildtuin, kom op 6 stropers af en neem hulle in hegtenis voordat hulle enige renosters kon stroop.

Park rangers on patrol in the Kruger National Park catch and arrest 6 poachers before they can poach any rhinos.

Lees meer

Gepubliseer in Beeld 2 Oktober 2014,

Renosters word vanuit die digbevokte dele, van die suide van die Krugerwildtuin, geskuif na veiliger gebiede, ‘n beperkte aantal gaan ook op ‘n veiling verkoop word.

Rhinos are being moved from the densely populated areas of the southern part of the Kruger National Park to safer areas, a limited amount will also be sold on an auction.

Lees meer/Read more

Gepubliseer/Published in Beeld 13 Augustus 2014,

Lt.genl. Visneshkumar Moonoo, die speurder wat die ondersoekspan na die moord op Reeva Steenkamp gelei het, is nou die hoof van ‘n span speurders wat in die Krugerwildtuin ontplooi word rakende die renosterstropery.

Lt.genl. Visneshkumar Moonoo, the detective who led the investigation on the murder of Reeva Steenkamp, is now the head of the team of detectives who are to be deployed on the rhino poaching issue in the Kruger National Park.

Lees meer

Gepubliseer/Published in Beeld 11 Augustus 2014,

Die Krugerwildtuin wag op die regering se aankondiging om te hoor of alle renosters uit die wildtuin uit verwyder moet word om hulle sodoende teen stropery te beskerm.

The Kruger National Park awaits the government’s announcement on whether all the rhinos have to be removed from the park in order to protect them against poaching.

Lees meer / Read more

Gepubliseer/Published in Beeld 31 Julie 2014

‘n Tweede olifant is in die Pafuri gebied van die Krugerwildtuin vir sy ivoor gestroop, sy karkas is ongeveer 10 km van die Mosambiekse en Zimbabwiese grense af gekry.

A second elephant has been poached for its ivory in the Pafuri region of Kruger National Park, the animals carcass was found roughly 10 km from the Mozambican and Zimbabwean borders.

Lees meer

Gepubliseer in Beeld 28 Julie 2014

‘n Vermeende renosterstroper is in die Krugerwildtuin doodgeskiet, terwyl nog een gearresteer is, net nadat wildbewaarders ‘n paar dae terug ‘n ander stroper doodgeskiet het.

A suspected rhino poacher has been shot to death in the Kruger National Park while his accomplice was arrested, a few days after rangers shot and killed another poacher.

Lees meer

Gepubliseer/Published in Beeld 5 Junie 2014,

Twee (2) werknemers van SANParke moes ‘n nag op die Letaba-brug in die Krugerwildtuin vertoef omdat, hulle uitswaai vir ‘n seekoei in die pad en die werkbakkie in die Letabarivier beland het.

Two (2) SANParks officials had to spend the night on the Letaba bridge in the Kruger National Park after they had to dodge a hippo on the road and their work vehicle ended up in the Letaba river.

Lees meer

 

Gepubliseer/Published in Beeld, 23 Mei 2014

Vier (4) stropers wat vermoedelik in Februarie vanjaar ‘n renosterkoei van haar horings gestroop het, is vaasgekeer by die Malalanehek van die Krugerwildtuin, Mbombela (Nelspruit).

Four (4) men where arrested for suspected poaching of  rhino-horns  at the Malalane gate of Kruger National Park, Mbombela (Nelspriut).

Lees meer

Gepubliseer/Published in Beeld 16 Mei 2014

‘n Olifantbul karkas sonder sy ivoor is in die Pafuri gebied van die Krugerwildtuin deur veldwagters gevind.

An elephant bull carcass with its ivory hacked out was found by rangers in the Pafuri region of the Kruger National Park.

Lees meer/Read more

Gepubliseer/ Published in Beeld 15 April 2014

Ses stroperbendes is binne 4 dae in die Krugerwildtuin vasgetrek.

Six poacher gangs caught within 4 days in the Kruger National Park.

Lees meer/ Read more