Gepubliseer/Published in Beeld 25 November 2014,
Die genetika-laboratorium van die Universiteit van Pretoria se fakulteit veeartsenykunde bewaar die genetiese materiaal van ongeveer 13 000 renosters, die genetiese materiaal kan gebruik word as bewysstukke in die geval van gestroopte renosters.
The genetics laboratory of the University of Pretoria’s faculty of veterinary science is the place where the genetic material of more or less 13 000 rhinos are being preserved, the material can be used as proof in rhino poaching cases.