Tuesday, September 16th, 2014


Gepubliseer in Beeld 15 September 2014,

Desmond McMillan voer daagliks ‘n klomp wilde katte in die Horwoods Farm-park in Edenvale, sy verhouding met die groep katte strek al van 1997 toe hy ‘n dragtige kat teëgekom het en besluit het om na die bende om te sien.

Desmond McMillan never lets a day go past before feeding a group of feral cats in Horwoods Farm Park in Edenvale, his relationship with this group started in 1997 when he found a pregnant queen and decided to look out for them.

Lees meer

Gepubliseer in Beeld 13 September 2014,

Berend Coetzee se skeerspan in die Hardemanskaroo in die Williston- en Carnarvon-distrik is een van die min oorblywende Afrikaanse skeerspanne in Suid-Afrika, hy is ‘n opkomense boer, plaaswerker én die eienaar van twee (2) skaapskeerspanne.

Berend Coetzee’s shearing team in the Hardemanskaroo in the Williston and Carnovorn district is one of the few remaining Afrikaans shearing teams in South Africa, he is an up and coming farmer, farm worker and owner of two (2) shearing teams.

Lees meer

Gepubliseer in Beeld 13 September 2014,

15 Suid-Afrikaners het in Julie twee weke lank verder as 3 000 km deur Botswana se ongerepte natuur gereis in 4×4’s, daktente en boswoonwaens, hulle het luiperds, renosters en hiënas (onder andere) raakgeloop.

15 South Africans traveled more than 3 000 km through Botswana’s unspoiled wilderness in 4×4’s, rooftop tents and off road camping trailers, they met leopards, rhino and even hyenas to name but a few.

Lees meer

Gepubliseer in Beeld 13 September 2014,

Zeus, die langste hond in die wêreld volgens Guinness World Records, is slegs twee (2) maande voor sy sesde verjaardag oorlede, hy het 1,21 m tot en met sy skouers bo die grond uitgetroon.

Zeus, the tallest dog in the world according to Guinness World Records, died two (2) months before his sixth birthday, he towered above the ground at 1,21 m up to his shoulders.

Lees meer/Read more

Gepubliseer in Beeld 10 September 2014,

Die Vredespark stigting gebruik die geld wat die Nederlandse en Sweedse loterye geskenk het, om onder meer navorsing te doen aangaande die chemiese samestelling van die renoster horing, verandering aan die samestelling van die horings kan moontlik lei tot waardevermindering daarvan.

The Vredespark foundation is using the money donated by the Dutch and Swedish lottery to research the chemical composition of the rhino horn, changing this composition may lead to depreciation of the horn.

Lees meer

Gepubliseer in Beeld 10 September 2014,

‘n Witrenosterkoei is onlangs vir haar horings doodgeskiet in ‘n boma van die Glen Afric Country Lodge naby Hartbeespoort, die gebeure is op kamera vasgelê.

A white rhino cow was shot for her horns in a boma of the Glen Afric Country Lodge near Hartbeespoort, the incident was caught on camera.

Lees meer